Wag-‘n-Bietjie Kamer

Previous Image
Next Image

info heading

info content

Wag-‘n-Bietjie kamer is een van 2 kamers in die Bos-en-Berg Gastehuis.

Ruim slaapkamer – front noord. Dubbelbed (slaap 2 persone maksimum). Ensuite stort met toilet.

Ontbyt is uitgesluit by die per dag kamer tarief. Ontbyt ekstra: R150 per persoon. Tee, koffie en beskuit gratis in u kamer beskikbaar.

Geen selfsorg fasiliteite nie.

Onderdak-parkering beskikbaar.

Tarief: R390 per persoon wat deel (R500 enkel)

Special rates

Children 0-12 years of age: Full price